Welcome to Loka Noord!

Have a question?
Pay in 4 Installments with Payflex
Select Payflex at checkout across thousands of online stores.
Every purchase you make with Payflex is interest-free and you get your goods right away.
Create your account as easily as if your eyes were shut (though we’d recommend you keep them open).
WANT IT Select Payflex at checkout across thousands of online stores.
Get it now, but spread your purchase across 4 interest-free payments.
Every purchase you make with Payflex is interest-free and you get your goods right away.
Meet the owner
Welkom aan elke blom op my webblad ♥
Ek wil graag myself aan julle voorstel as die nuwe eienares van Loka Pretoria Noord ♥
My naam is Thea en ek bewonder Loka van Stellie se journey met haar reeks.
My eie kas bestaan omtrent net uit Loka want die kwailiteit is amazing en het ek van daar al vir my man gese hierdie is n droom van my.
Ek nooi elke persoon uit om hierdie pad saam my te stap want my groot motto in die lewe is om nooit op te gee nie maak nie saak hoe moeilik die pad is nie. Die son skyn altyd!
Ek sien uit om n pad met elkeen van julle te stap 😁
Ek is geseend met n wonderlike man, familie en harts vriende en vriendinne wat bankvas agter my staan en wat meer kan ek dan nog vra.
Ek is n mense-mens en wat jy sien is wat jy kry en my grootste wens is dat elke klient met n groot glimlag en baie lag uit die winkel stap. Oooo ek gesels graag 🤣
Klient moet nooit voel kan nie met my gesels nie diens is nommer 1 op my lysie
Julle kan my gerus kontak op 0728015066. ♥🌼
Ek sien uit om julle almal te verwelkom die 24ste Februarie en kan nie meer wag nie!!!
Baie liefde
Thea
Browse our latest products
- Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Vlermuis Toppie - Plain Groen
- Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Thaila Skinny Flask Waterbottel
- Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Veruscka Groen Toppie
- Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page